On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Inspiration

Doelwitte om eksamens te voltooi

───   05:00 Fri, 28 Oct 2022

Doelwitte om eksamens te voltooi | News Article
PHOTO: Unsplash

Watter sort doelwitte kan graad 12’s vir hulself stel?

'N artikel deur Applied Vocational Training verduidelik dat doelwitte is baie belangrik, want dit herinner jou aan die dinge wat jywil bereik. Dit help jou ook om te beplan om hierdie mylpale te bereik.

Watter doelwitte is belangrik vir eindeksamens?

Australian Christian College stel die volgende voor:

  • Maak tyd om te lees
  • Tydbestuur
  • Dink positief om gefokus te bly
  • Bou goeie studie gewoontes
  • Kry tyd on te ontspan
  • Moenie te hard op jouself wees nie
  • Werk aan jou selfvertroue
  • Hou ‘n dagboek met motiveringsboodskappe
  • Hou tred met hoe ver jy met elke doelwit is
  •  Beloon jouself vir elke doel wat jy bereik

Doelwitte is belangrik in die sin dat dit jou rigting in die lewe gee.

S - STUDEER

L - LEER

I - IMPROVISEER

M - MOTIVERING

LEES OOK: Wat ouers kan doen om matrikulante te ondersteun

Positiewe bevestigings:

  • Ek is suksesvol.
  • Ek is vol vertroue.
  • Ek is kragtig.
  • Ek is sterk.
  • Ek word elke dag beter en beter.
  • Al wat ek nodig het, is nou binne in myself.
  • Ek is gemotiveerd as ek wakker word.
  •  Ek is 'n onstuitbare natuurkrag.

Inligting deur Dean Bokhari van U.S Oral Surgery Management.



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.