Inspiration
Fotograaf vertel hoe sy helder oordag beroof is─── 06:56 Thu, 27 Oct 2022
Fotograaf Sunette Swanepoel vertel hoe sy helder oordag beroof is.
Die fotograaf, Sunette Swanepoel vertel aan die Good Morning Breakfast-span hoe sy en die modelle wie sy afgeneem het, helder oordag beroof is.
Luister die volledige storie hier:
Lees ook: Do you have a last will and testament
Die span het toe van Brigadier Montantsi Makhele, SAPD-woordvoerder, verneem wat verduidelik wat 'n persoon moet doen in die geval van 'n rooftog om jouself veilig te hou en die polisie te help.
Luister na die gesprek hier:
