On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams

Inspiration

Jaco Peyper gesels Wêreldbeker op Good Morning Breakfast Show

───   09:24 Tue, 30 May 2023

Jaco Peyper gesels Wêreldbeker op Good Morning Breakfast Show | News Article

Die skeidsregter Jaco Peyper sluit hom aan by die Good Morning Breakfast om te praat oor die Wêreldbekerrugbytoernooi in Parys, Frankryk.

Jaco Peyper, die sentraal Suid Afrikaanse skeidsregter wat Suid Afrika gaan verteenwoordig in die Wêreldbekerrugbytoernooi in Parys, het saam met die Good Morning Breakfast-span gekuier om oor die wêreldbeker te gesels en het selfs 'n argument tussen twee kollegas geblaas.

LEES OOK: Hoe oefening jou geestesgesondheid kan verbeter

Luister na die volledige gesprek hier:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.