Inspiration
Beter verhouding met jou skoonma─── 08:40 Wed, 31 May 2023
Waarom is daar so baie grappe oor die moeilike skoonma? Waarom het mense soms ’n moeilike verhouding met hul skoonma? Die Good Morning Breakfast-span vind uit hoe om hierdie verhouding te verbeter.
Die Good Morning Breakfast-span gesels met die kliniese sielkundige Angie Vorster oor hoekom mense se verhouding soms met hul skoonma moeilik is en hoe om dit te verbeter.
LEES OOK: Ma, sorg heel eerste vir jouself
Luister na die volledige onderhoud hier:
