On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
Show Background
NEXT: 09:00 - 13:00 The Central SA Top 40 with Laurika
Listen Live Streams

Inspiration

Toekomstige Springbok kuier saam op die Good Morning Breakfast

───   17:26 Thu, 15 Jun 2023

Toekomstige Springbok kuier saam op die Good Morning Breakfast | News Article

Die Good Morning Breakfast-span vier sentraal Suid-Afrika se jong talent en gesels met jong Anton Piek, die kaptein van die o.13A Vrystaat Cravenweekspan.

Anton Piek is gekies as die kaptein van die Vrystaat onder 13A-Cryvenweekspan. Hy kry ook die geleentheid om met een van sy rugby helde, Toyota Cheetah Skrumskakel, Ruan Pienaar, te gesels.

LEES OOK: Jaco Peyper gesels Wêreldbeker op Good Morning Breakfast Show

Luister na die volledige onderhoud hier:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.