On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Inspiration

Sada fokus op verandering vir gestremdes

───   09:00 Wed, 20 Dec 2023

Sada fokus op verandering vir gestremdes | News Article

Yolanda Maartens praat met Melanie Lubbe, sekretariaat van SADA, oor die belangrike rol wat bewusmaking van hierdie daaglikse kwessies speel om aanvaarding en verandering te bevorder.

Die South African Disability Alliance (Sada) is 'n vrywillige raadplegende forum van nasionale gestremdheidsorganisasies. Sada se werk is belyn met die doel om die regte en vryhede van persone met gestremdhede in Suid-Afrika te bevorder en die verbetering van ons lewensgehalte.

  

Wanneer dit kom by die regte en vryhede van persone met gestremdhede in Suid-Afrika – hoe vergelyk ons met die res van die wêreld?

Wat is van die grootste uitdagings wat mense met 'n gestremdheid ervaar?




Yolanda vind ook uit wat sommige van Sada se behoeftes is en hoe ‘n mens betrokke kan raak?

https://www.sada.org.za/about-us/

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.