On Now
Weekends 20:00 - 23:59
Saturday Nights OFM
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

National

Vier renosters in Oos-Kaap gedood

───   11:58 Wed, 26 Sep 2012

Vier renosters in Oos-Kaap gedood | News Article
Port Elizabeth - Vier renosters is deur die nag op 'n Oos-Kaapse private natuurreservaat deur stropers van kant gemaak.
 
Die karkasse is vanoggend gevind op die Lalibela-reservaat tussen Port Elizabeth en Grahamstad.

Die reservaat se bemarkingsdirekteur, Vernon Wait sê een van hul voertuie was vanoggend op 'n wildbesigtigingstoer toe die grusame vonds gemaak is.

AlgoaFM



Podcasts

Vernon Wait:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.