On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Ashmund
Listen Live Streams

National

Eskom: Fase 1-beurtkrag in werking

───   07:47 Thu, 16 Apr 2015

Eskom:  Fase 1-beurtkrag in werking | News Article

Johannesburg - Eskom het aangekondig dat hulle Fase 1-beurtkrag en kragvermindering van 06:00 vanoggend tot 22:00 vanaand sal toepas.

Dit volg nadat Eskom gister Fase 2-beurtkrag rondom 16:00 gistermiddag tot Fase 3-beurtkrag verhoog het. Fase 3-beurtkrag is Dinsdag omstreeks 16:00 in werking gestel. Die energieverskaffer sê in 'n verklaring dat die inwerkingstelling van Fase 3-beurtkrag duidelik wys hoe weerbaar die stelsel op die oomblik is. Eskom sê die stelsel is steeds onder geweldige druk en verbruikers moet asseblief elektrisiteit sover as moontlik bespaar. Nuusverklaring

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.