National
Suid Afrikaners oor Rica-wet gewaarsku─── 06:45 Thu, 07 Jul 2011

Johannesburg - Die Departemente van Justisie en Kommunikasie het Suid Afrikaners gewaarsku dat die aankoop van sogenaamde pre-rica'd simkaarte onwettig is. Verskeie voorvalle van die verkoop van vooraf geregestreerde simkaarte het in die laaste week aan die lig gekom. Andries Nel, adjunk-minister van Justisie en Gondwetlike Ontwikkeling, het verskaffers van dié simkaarte ook gewaarsku.
Jacaranda 94.2
Suid Afrikaners oor Rica-wet gewaarsku: