Agriculture
OFM-landbounuus: Podcast Woensdag 22 November 2017─── DIRK KOK 15:25 Wed, 22 Nov 2017
Landbou kan 'n groot rol speel in die heropbou van Zimbabwe; reën sal hopelik in die volgende twee weke uitkoms bring; en Vrystaatse vroueboer voer nou haar wyn na China uit.
Hierdie nuusbulletin is saamgestel deur OFM-nuus se Dirk Kok. Die nuusleser is Earl Coetzee. Bel vir Dirk met jou landbounuus by 076-476-2187 of stuur vir hom e-pos na dirk@centralmediagroup.co.za