On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Manna vir Boere voer bereik bestemmings

───   OLEBOGENG MOTSE 06:45 Mon, 17 Dec 2018

Manna vir Boere voer bereik bestemmings | News Article

Die konvooi van 20 vragmotors voer vir droogteteisterde boere in die Oos- en Noord-Kaap het by hul bestemmings op Aberdeen en Strydenburg aangekom.


Stigter van die Caring Daisies, Anria van Heerden, verduidelik die konvooi het verlede Vrydag in Pretoria weggetrek en het gister hul vrag afgelaai. 

'n Dankiesê kerkdiens is ook gehou voor die bestuurders weer in die pad geval het. 

Van Heerden sê die Manna Vir Die Boere projek is al 'n dekade lank aan die gang, maar toekomstige uitreike is onseker weens 'n gebrek aan befondsing.

OFM-nuus


Podcasts

Stigter van die Caring Daisies, Anria van Heerden:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.