On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Offbeat

Hoekom is spanbou belangrik in 'n werkplek?

───   07:49 Wed, 22 Mar 2023

Hoekom is spanbou belangrik in 'n werkplek? | News Article

Die Good Morning Breakfast-span gesels met 'n spanbou-kenner Beukes van Zyl om by hom te hoor hoekom spanbou belangrik is in die werkplek.

Beukes van Zyl is sedert 2003 by die vermaaklikheidsbedryf betrokke. Beukes besit  'n professionele  opleidings-, afrigting- en spanboumaatskappy. Hy deel meer van sy kennis oor spanbou.

LEES OOK: 17-year-old makes debut for the Protea women's hockey team

Luister na die volledige gesprek hier:

"Die ABC van Spanbou" bepaal ook hoe goed twee kollegas kan saamwerk.

Luister hier:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.