On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Offbeat

Brendan Peyper is op soek na sy trouvrou

───   07:55 Mon, 14 Aug 2023

Brendan Peyper is op soek na sy trouvrou | News Article
Brendan Peyper soek sy trouvrou. FOTO: Facebook

Die sanger Brendan Peyper begin binnekort sy soektog na die liefde van sy lewe, en die beste plek daarvoor is waarskynlik op die kassie.

Dié Bloemfonteinse sanger is bevestig as een van die deelnemers van ’n gewilde werklikheidsreeks. Brendan vertel die Good Morning Breakfast-span waarna hy op soek is in sy pasmaat.

LEES OOK: Niks kan vir Louzanne Coetzee stop nie

Luister na die volledige gesprek hier:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.