OFM Business
Digital Platforms volstoom aan die gang te midde van Covid-19─── 22:15 Wed, 06 May 2020
Die grendeltyd raak almal, asook elke besigheid, maar mens sal dink dat om e-produkte soos toepassings, sagteware en webwerwe te skryf en ontwerp 'n meer vergewende bedryf sal wees.
Jaco Pienaar, bestuurder van Digital Platforms vertel ons meer.
Digital Platforms volstoom aan die gang te midde van Covid-19 :
