OFM Business
Bloemskou hou aan om te inspireer en vermaak─── 21:02 Mon, 11 May 2020
Bloemskou 2020 moes as gevolg van die Grendeltyd gekanseleer word, maar dit het hulle nie gestop om steeds vir ons 'n skou te bring nie, hierdie keer aanlyn.
Organiseerder, Elmarie Prinsloo vertel ons meer oor presies wat hulle gedoen het.
Bloemskou hou aan om te inspireer en vermaak: