OFM Business
Mooirivier Winkelsentrum gee terug aan die gemeenskap─── 21:03 Tue, 19 May 2020
Mooirivier Winkelsentrum het nie net tydens die eerste grendeltydperk na sy kliënte se behoeftes omgesien nie, maar het ook nou met vlak 4 beperkings begin om na die gemeenskap uit te reik wat die swaarste deur die inperking getref word.
.
Mooirivier Winkelsentrum gee terug aan die gemeenskap:
