OFM Business
Business Eye - Hoe presies werk inkomstebeskerming?─── 21:12 Thu, 21 May 2020

Met onseker tye kom die ekstra vrees dat 'n mens jou inkomste kan verloor as gevolg van siekte.
Finansiële Adviseur, Christo Zwiegelaar, verduidelik hoe dit werk en wie daarvoor kan aansoek doen.
Business Eye - Hoe presies werk Inkomstebeskerming?: