OFM Business
Sielkundige ondersteuning vir werknemers─── 21:46 Wed, 17 Jun 2020
Dr Katinka Botha praat met Cyril Viljoen oor die sielkundige gesondheid van werknemers.
Sy verduidelik ook hoe werkgewers na hulle self kan kyk terwyl hulle na die welstand van hulle werknemers kyk.
Sielkundige ondersteuning vir werknemers:
