OFM Business
Dawie Roodt bespreek inflasie tydens Covid-19─── 20:12 Thu, 18 Jun 2020

Met Covid-19 wat die hele land se ekonomie affekteer, het Cyril Viljoen met Ekonoom, Dawie Roodt, gesels om te hoor wat die huidige inflasie tendense is en hoe dit moontlik vorentoe kan lyk.
Die prentjie lyk nie te rooskleurig nie, maar Dawie deel ook raad aan die einde van die gesprek wat mens deur die onseker tyd wat voorlê kan help.
Dawie Roodt bespreek inflasie tydens Covid-19: