OFM Business
Sake-Onderbrekings en Verlies aan Winste-Versekering─── 20:18 Mon, 22 Jun 2020
Werner Maree, finansiële adviseur, verduidelik die kompleksiteit agter Sake-Onderbrekings en versekering.
Dit is belangrik dat 'n onderneming na 'n verlies oor die nodige finansiële ondersteuning beskik om te kan oorleef en te herstel. Besighede besef nie altyd die noodsaaklike rol wat sake-onderbrekingsversekering speel nie, veral nou tydens Covid-19.
Sake-Onderbrekings en Verlies aan Winste-Versekering:
