OFM Business
Versekering en wanneer om te spesifiseer─── 20:10 Mon, 29 Jun 2020
Wanneer moet jy spesifieke items in jou huis spesifiseer as dit by versekering kom? Is daar sekere pakette beskikbaar, soos in die geval van jag?
Om hierdie vrae te beantwoord, gesels Cyril VIljoen met Finansiële Adviseur, Werner Maree.
Versekering en wanneer om te spesifiseer:
