Business Eye - Geen groen lig vir rokers
21:20 Tue, 30 Jun 2020
Business Eye - Geen groen lig vir rokers | News Article
Dit blyk na bykans drie maande se verbod op die verkoop van tabakprodukte, dat meeste rokers eerder produkte deur sluikhandel bekom, as om op te hou rook.


Jacque van Wyk, die Direkteur van "JGL Forensic Services" deel sy mening oor die FITA-regsaak, asook wat hy glo die rede is dat die staat gewen het. Die vraag is nou wanneer gaan die verbod gelig word?


Podcasts

Business Eye - Geen groen lig vir rokers:


Related Articles:


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more