OFM Business
Kliënte ondersteun haarsalon deur grendeltyd─── 20:52 Wed, 08 Jul 2020
Hair Trend se Sonia Havenga, deel as haarsaloneienaar, hoe COVID-19 en die grendeltyd hulle affekteer het.
Sy deel ook watse planne hulle moes beraam om wel ‘n tipe inkomste in te bring en vertel hoe kliënte hulle deur die tyd ondersteun het.
Kliënte ondersteun haarsalon deur grendeltyd:
