OFM Business
Hoekom juis die naam Johannesburgse Effektebeurs?─── 20:45 Tue, 14 Jul 2020
Daar was 'n tyd wat die Johannesburgse-Effektebeurs, nie die enigste effekte beurs in Suid-Afrika was nie, Riaan Prinsloo van die Efficient Groep deel die storie.
Sou jy nog altyd op die effekte beurs wou verhandel, maar jy't gedink jy moet duisende of selfs miljoene op 'n slag kan belê, luister hier.
Hoekom juis die naam Johannesburgse Effektebeurs?:
