On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

OFM Business

Sakekamer glo steeds in streek se potensiaal

───   21:11 Tue, 21 Jul 2020

Sakekamer glo steeds in streek se potensiaal | News Article

In hierdie gesprek met Klippies Kritzinger van die Golden Triangle Chamber of Commerce, is daar bevind dat die hulpfondse wat deur die regering beskikbaar gestel is om klein besigheid te ondersteun, aan byna nog geen besighede uitbetaal is nie.


Die Sakekamer is ook besig met verskeie projekte en Klippies noem ook dat die gemeenskap begin saamstaan om probleme self uit te sorteer.


Podcasts

Sakekamer glo steeds in streek se potensiaal:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.