OFM Business
Hoe hoog kan goud se prys nog styg?─── 19:23 Mon, 03 Aug 2020
Om meer uit te vind, het ons met Riaan Prinsloo van die Efficient Groep gesels.
Wat veroorsaak die aansienlike styging die afgelope paar maande en wat beteken dit vir die mynsektor? Luister hier om die antwoorde te kry.
Hoe hoog kan goud se prys nou styg?:
