OFM Business
Business Eye - Inperking steeds realiteit vir vermaaklikheidsbedryf─── 19:31 Mon, 03 Aug 2020
Stefan van Biljon wat self in die vermaaklikheidsbedryf werksaam is, het oor die #LightSAred inisiatief gesels.
Hierdie industrie, wat steeds nie mag funksioneer nie, wil die land en die regering bewus maak van die feit dat hulle daar is en nie vergeet moet word nie.
Business Eye - Imperking steeds 'n realiteit vir Vermaaklikheids-industrie:
