OFM Business
Moet jy in Kripto-geldeenhede belê?─── 19:55 Tue, 04 Aug 2020
Kripto-geldeenhede soos Bitcoin maak orals op die internet hul verskyning en jy kan selfs in kripto-geldeenhede belê, maar is dit 'n goeie idee?
Om hierdie vraag te beantwoord en ook te verduidelik hoe "Blockchain" werk, het ons met Dawie Roodt kontak gemaak om vir ons helderheid op die onderwerp te gee.
Moet jy in Kripto-geldeenhede belê?:
