OFM Business
Business Eye - Ekonomiese herstel en korrupsie meng nie─── 20:17 Tue, 04 Aug 2020
Soos die aantal coronavirus gevalle in Suid-Afrika toeneem en so die ekonomie kniehalter, is daar nou 'n tweede gevaar - en dit is korrupsie.
Korrupsie word landswyd aangemeld, waar fondse wat vir pandemie-hulpverligting geoormerk is word elders spandeer - of op produkte wat nie op standaard is spandeer . Jacques van Wyk, van JGL Forensic Services, verduidelik die impak wat dit op die Suid-Afrikaanse ekonomie het, en brei uit oor die regering se plan om tenderbedrog en ander korrupsie uit te wis.
Business Eye - Ekonomiese herstel en korrupsie meng nie:
