OFM Business
Die hele gesin werk saam─── 19:47 Tue, 11 Aug 2020
iParty se Deirdre MacMahon het gedurende Vrouemaand haar storie op die Sakeuur gedeel en vertel hoe die gesin saam help om die besigheid ‘n sukses te maak.
Sy vertel ook wat hulle grootste uitdaging tot hede was en hoe hulle daardeur gewerk het.
Die hele gesin werk saam:
