OFM Business
"Vat die stap." Selmarie se raad aan vroue─── 19:27 Mon, 17 Aug 2020
Eienaar van The Roots, Selmarie Grobler, het die Chef Academy begin aangesien the Roots gesukkel het om opgeleide sjefs te kry om vir hulle te werk.
So het Selmarie nie net werk vir baie geskep nie, maar ook die gemeenskap gehelp deur aan hulle opleiding te bied. Luister hier na hierdie inspirerende gesprek met Selmarie.
"Vat die stap." Selmarie se raad aan vroue:
