OFM Business
Langenhoven Mark se rye beweeg vinnig─── 19:34 Mon, 17 Aug 2020
Leon Oosthuizen, bedryfshoof van die Langenhoven Mark, het 'n draai op die sakeuur gemaak en sy raad gedeel met marke wat wonder hoe hulle dit reggekry het om weer handel te dryf.
Daar mag dalk lang rye by die hekke wees, maar hy stel ons gerus dat daar nie gedrentel word nie, en dat die rye vinnig beweeg.
LHP Boeremark se rye beweeg vinnig:
