OFM Business
Vind inspirasie by hierdie makelaar─── 20:17 Mon, 24 Aug 2020
Briggie Reinecke is 'n voltydse ma en voltydse werkende vrou, wat met die hulp van haar dinamiese span en ma regkry om familielewe en werkslewe te balanseer.
Sy glo om 'n verskil in ander se lewe te maak, en om die beste diens aan haar kliënte te bied, is deel van haar sukses.
Vind inspirasie by hierdie Makelaar:
