OFM Business
Business Eye - Herholdt’s se personeel is familie─── 19:32 Thu, 03 Sep 2020
By Herholdt’s word die kliënt se behoeftes altyd eerste geplaas, en hulle maak seker dat hulle altyd op datum is met die jongste tegnologie.
Dit is volgens Anic Robbertse, bemarkingsbestuurder by Herholdt’s. As jy wil hoor waar hierdie besigheid sy oorsprong het en watter waardes vir hulle belangrik is, luister na hierdie potgooi.
Business Eye - Herholdt’s se personeel is familie:
