OFM Business
DIY Superstore: 33 jaar 'trots Suid-Afrikaans'─── 19:41 Mon, 07 Sep 2020
Ben Smith, die winkelbestuurder by DIY Superstore, vertel dat hulle kliënte altyd eerste geplaas word - en om vir hulle die beste diens te lewer is deel van die besigheid se waardes.
Verder glo hy dat DIY Superstore ook die gemeenskap bedien deur uitstekende diens te lewer en altyd aan die voorpunt van die jongste tegnologie te wees.
DIY Superstore 33 jaar trots Suid-Afrikaans:
