On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

OFM Business

Fountain Villa vat jou terug in tyd

───   19:52 Tue, 08 Sep 2020

Fountain Villa vat jou terug in tyd | News Article

Fountain Villa in Klerksdorp se Wimpie Duvenhage deel die geskiedenis van die oudste gebou in Klerksdorp - in die oudste straat Noord van die Oranjerivier - wat hy en sy vrou in ‘n gastehuis en onthaal ruimte omskep het.


Vir hulle gaan dit nie net oor die geld nie - hulle het die plek ontwikkel om dit vir gaste en die publiek moontlik te maak om geskiedenis te herleef.


Podcasts

Fountain Villa vat jou terug in tyd:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.