On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

OFM Business

Business Eye - Resessie word nou 'amptelk ‘n depressie'

───   20:02 Tue, 08 Sep 2020

Business Eye - Resessie word nou 'amptelk ‘n depressie' | News Article

Ekonoom Dawie Roodt verduidelik watter verskeie faktore aanleiding gegee het tot die tweede kwartaal BBP inkrimping van 51%.


Hy meen ook dat beleggersvertroue ‘n ruk gaan vat om te herstel. Die Vervaardigingssektor het met 75% ingekrimp, met die Landbousektor wat die enigste sektor is wat in die tweede kwartaal groei getoon het. Hy verwag dat die derde kwartaal moontlik 30% groei kan wys.


Podcasts

Business Eye - Resessie word nou offisieël ‘n depressie:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.