OFM Business
Ervaar Oliewenhuis se erfenis─── 20:46 Wed, 09 Sep 2020
Ester le Roux, kurator by Oliewenhuis Nasionale Kuns Museum, bespreek die geskiedenis agter hierdie erfenisskat.
Al mag hulle nog nie hulle deure vir die publiek oopmaak nie, kan jy steeds virtueel na ‘n uitstalling gaan kyk wat hulle op erfenisdag gaan hê.
Sou jy op datum wil bly met wat by die museum gebeur, stel sy voor dat jy hulle sosiale platforms moet volg.
Ervaar Oliewenhuis se erfenis:
