OFM Business
VKB: 101 jaar deel van erfenis─── 19:46 Mon, 21 Sep 2020
Uitvoerende Hoof van aankope en korporatiewe bemarking, Jan van der Walt, vertel van die onstaan van VKB en die pad wat hulle tot nou toe gestap het.
Na 101 jaar glo hulle steeds dat vertroue en etiese praktyke, waardes is wat hulle as kultuur kweek en aanhang.
VKB: 101 jaar deel van erfenis:
