OFM Business
Hoekom beleggers BBP gebruik om besluite te maak─── 20:51 Tue, 29 Sep 2020
Daar word gereëld van BBP, of Bruto Binnelandse Produk, gepraat, maar wat presies is dit en hoe word dit bepaal?
Ekonoom, Renier van Zyl, vat jou deur die verskeie aspekte wat BBP behels, en verduidelik hoe dit deur beleggers gebruik word om in lande te belê.
Hoekom gebruik beleggers BBP om besluite te maak:
