On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

OFM Business

Nuwe ontwikkelings in Klerksdorp

───   19:51 Tue, 20 Oct 2020

Nuwe ontwikkelings in Klerksdorp | News Article

Johan Oosthuizen van die Matlosana Sakekamer gesels oor hulle kospakkieprojek en vertel hoe die projek nou ‘n lewe van sy eie begin aanneem het. Klerksdorp sukkel glo met dienslewering as gevolg van vakbonde wat tans staak.


Hy brei ook uit oor ontwikkelings wat in die omgewing begin vorm en beloof om die ekonomiese klimaat te verbeter.


Podcasts

Nuwe ontwikkelings in Klerksdorp:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.