OFM Business
Uitdagings vir GTCOC─── 20:07 Tue, 03 Nov 2020
Emfuleni beleef op hierdie stadium baie uitdagings, soos wat die munisipaliteit deur veranderinge gaan.
Klippies Kritzinger, president van die “Golden Triange Chamber of Commerce” vertel vir jou meer oor wat die situasie tans is en brei ook meer uit oor hoe dit tans met besighede in die omgewing gaan.
Uitdagings vir GTCOC:
