OFM Business
Markte sterk tydens VSA verkiesing─── 19:46 Thu, 05 Nov 2020
In hierdie episode van Politiek en Ekonomie, gee Riaan Prinsloo, ekonoom, vir ons meer inligting oor hoe dinge tans met die Amerikaanse verkiesing vorder.
Hy deel ook dat die markte baie sterk is te midde van die verkiesing en dat veral die rand baie goed doen, hoewel dit baie wisselvallig is.
Markte sterk tydens VSA verkiesing:
