OFM Business
Langpad na herstel ná verwoestende veldbrande─── 19:43 Mon, 09 Nov 2020
Dr. Jack Armour, Bedryfshoof van Vrystaat Landbou, skets vir ons ‘n breër prentjie oor die fisiese en ekonomiese impak van die veldbrande wat in Oktober 2020 in die Wes-Vrystaat gewoed het.
Hy gee ook baie belangrike inligting aan persone of instansies wat skenkings wil maak.
Langpad na herstel na verwoestende veldbrande:
