OFM Business
Demokrate wen maar Senaat bly Republikeins─── 19:20 Thu, 12 Nov 2020
Riaan Prinsloo, ekonoom van die Efficient Groep, deel wat die pad vorentoe is vir die markte en die VSA na die Amerikaanse verkiesing.
Hoewel die Demokrate die verkiesing gewen het, blyk dit dat die Senaat wel nog Republikeins bly, wat die baie positief is vir die markte.
Demokrate wen maar Senaat bly Republikeins:
