OFM Business
Finansiële beplanning vir jou Desember vakansie─── 19:27 Thu, 19 Nov 2020

Marius Ferreira, finansiële adviseur, gesels met ons oor wat jy alles in gedagte moet hou voor jy met vakansie gaan in Desember.
Hy bespreek finansiële aspekte en gee ook fisiese wenke wat jou reis veiliger sal maak.
Finansiële beplanning vir jou Desember vakansie: