On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

OFM Business

Repokoers bly onveranderd op 3.5%

───   19:55 Wed, 25 Nov 2020

Repokoers bly onveranderd op 3.5% | News Article

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het Donderdag (19 November 2020) besluit om die repokoers onveranderd, op 3.5% te hou.


Ekonoom, Dawie Roodt, vat die tyd om vir ons meer te verduidelik oor hoekom die repokoers onveranderd bly en watse impak dit op Jan Publiek kan hê.


Podcasts

Repokoers bly onveranderd op 3.5%:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.