OFM Business
Nutri Feeds se boodskap aan landbouers─── 19:45 Thu, 26 Nov 2020
Barend Pretorius, komersiële algemene bestuurder van Nutri Feeds, gesels oor die waarde van landbou vir Suid-Afrika.
Hy deel ook hulle boodskap aan landbouers so voor boerewaarderingsdag op 2 Desember 2020.
Nutri Feeds se boodskap aan landbouers:
