OFM Business
Brexit se impak op Suid-Afrika─── 22:17 Mon, 04 Jan 2021
Ekonoom, Dawie Roodt, gesels oor wat Brexit presies vir Britanje en vir die res van die wêreld gaan beteken, asook vir Suid-Afrika.
Hy kyk na die ekonomiese, sowel as die politieke impak en bespreek ook wat dit vir Jan Alleman in Suid-Afrika gaan beteken.
Brexit se impak op Suid-Afrika:
