On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Please Note

Loopbaanvoorligting- en motiveringsprogram in NK aangebied

───   JOSCA HUMAN 15:29 Thu, 24 Aug 2017

Loopbaanvoorligting- en motiveringsprogram in NK aangebied | News Article

Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (Sadou) bied vandag en môre 'n loopbaanvoorligting- en motiveringsprogram vir graad 11- en graad 12-leerlinge in Jon Taolo Gaetsewe-distrik in die Noord-Kaap aan.


Leerlinge word bygestaan in die voltooiing van universiteitsaansoeke en inligting oor loopbaangeleenthede word verskaf. Opsies rakende beurse en NSFAS-aansoeke word ook verskaf.

Woordvoerder van hierdie projek, Mugwena Maluleke, sê die doel van hierdie program is om leerlinge aan te moedig om ná skool verder te studeer.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.